Landbou-ekonoom, dr Johnny van der Merwe, gesels oor die jongste vleis- en graanpryse

Loading player...
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, gee weer die jongste kommoditeitspryse. Volgens Van der Merwe het die gemiddelde speenkalfprys hoog gebly teenoor die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Die verskuiwing na Vlak 2 van inperking, kan ‘n interessante effek uitoefen op die vark- en hoendervleispryse. Die verswakking van die wisselkoers het steeds ‘n beduidende invloed op pryse oor die algemeen.
18 Aug 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes