
Prof Waldo Krugel van die NWU gee ‘n ekonomiese oorsig oor die jongste tendense in die markte
Loading player...
Prof Waldo Krugel van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, is ‘n bekende ekonoom wat ‘n weeklikse oorsig gee oor die ekonomiese tendense in die markte. Krugel verduidelik die verandering tussen die verskillende vlakke van inperking. Die bestedingpatrone van verbruikers voor die inperking na sekere noodsaaklike goedere is ‘n interessante verskynsel. Eskom se herinstelling van beurtkrag gaan ook weer ‘n beduidende invloed op die ekonomie uitoefen.