Boere Droogtehulp SA moedig dieselskenkings in Bloemfontein aan

Loading player...
Die nie-winsgewende maatskappy, Boere Droogtehulp SA, samel nou diesel i​n kanne in, vir onder meer reisdoeleindes om veevoerskenkings aan boere in droogtegebiede in die Noord-Kaap moontlik te maak. Dié dieselprojek begin vandag en vind in samewerking met Hinterland by sy vulstasie in Bloemfontein plaas. Die projek duur tot volgende week. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Jan Lotz, bestuurder van dié maatskappy se Bloemfontein-tak, gepraat...
18 Aug 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min