
PM gesels met ‘n leierboer en merino-teler in die Bothaville-omgewing
Loading player...
Dit is vanjaar Hoffman se kudde, die Majobe-merinos, se 25 ste produksieveiling. Hoffman verduidelik wat hierdie jaar tydens die veiling verwag kan word en wat hierdie veiling uniek maak. Hy gee ook ‘n uiteensetting van die diere wat gelys is. Die veiling vind op sy plaas buite Bothaville plaas op Dinsdag, 25 Augustus en daar sal nie ‘n aanlynveiling wees nie.