
PM verduidelik vanoggend die term teelwaarde
Loading player...
Die term teelwaardes word dikwels gebruik in die veebedryf en vandag gee ons ‘n kort beskrywing van die betekenis daarvan. Dit bly ‘n uiters waardevolle hulpmiddel in seleksie en teling van vleisbeeste. Die konsep van BULP word ook verduidelik. ‘n Dier se teelwaarde is in kort ‘n voorspelling van sy genetiese vermoens en hoe ‘n dier behoort te presteer. Die prestasie- en stamboomdata wat gebruik word in die berekening van teelwaardes, word kortliks verduidelik.