Wanneer God 'n tweede kans gee

Loading player...
As jy nodig het om 'n boodskap van hoop te hoor, of as jy weet van iemand wat dit nodig het - luister hierna. Janine gesels met Andre la Grange oor sy getuienis van hoe hy amper oorlede was, en hoe dankbaar hy is teenoor die Here en wat hy met sy tweede kans doen deesdae.
14 May 2020 4AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rom 1:20 - God openbaar in die plan van die Liewenheersbesie

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie; So vandag bekyk ons natuurwetenskaplike, Izak de Villiers Louw die plaagbeheerplan van die Liewenheersbesie…
17 Mar 1AM 7 min

Jaco Strydom: Soek God laer

Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Soek God laer.”
17 Mar 1AM 1 min

Maroela Media se vroueoggend met Ilse Strauss

Op 18 April om 9:00 word vroue genooi na 'n besonderse vroueoggend by Monte de Dios in Pretoria - 'n unieke kultuur -en-geloofsbelewenis aangebied deur Maroela Media. Daarom gesels Janine van Niekerk met Ilse Strauss, oor haar bemoedigende boodskap vanuit Jerusalem.
17 Mar 1AM 5 min