Herstel van Korona Virus

Loading player...
"Die Dood kom druk sy gesig in joune vas."

Engelize vat ons deur haar pad met die Korona Virus. Dit het begin by n' gebeds samekoms in Bloemfontein waar sy agter Angus Buchan, (wat ook die #COVID19 virus gekry het) se tafel gesit het. Ons stap saam haar deur wat by die konferensie gebeur het, die simptome wat sy in die daaaropvolgende dae ondergaan het, wat gebeur het toe sy besef sy het waarskynkik die virus, en haar tyd in ICU. Die vrese, die wanhoop, die eensaamheid van totale isolasie, maar ook God se bonatuurlike beskerming oor haar geliefdes, hoe mense regoor die wêreld gevas & gebid het, en hoe sy stelselmatig opgestaan het teen die dood
28 Apr 2020 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

LS Northmead se PUIK Rapportryers Bybelvasvra span

Janine van Niekerk gesels met Anke Botes, SJ Marais, Kahtja Gabel-Smit en Janru van Rensburg wat deel is van die L/S Northmead span wat 16 tot 18 Oktober aan die nasionale Rapportryers Bybelvasvra finale deelneem. Hulle het met 97.5% algeheel derde plek ingeneem in die oploop, so ons sien uit…
17 Sep 2AM 21 min

Lynette Beer: Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 1AM 5 min