
Eksteen Brand se weeklikse praatjie oor tegnologie en besparings vir landbouers
Loading player...
Eksteen Brand is ‘n proses-tegnologie konsultant, wat sy kundigheid deel met landbouers. Vandag behandel hy verder die proses van kontaminasie in hidrouliese olie in sy reeks praatjies. Hy behandel vandag die vraag oor hoe water wat reeds in stelsels is, te verwyder. Volgens Brand is water absorberende praktyke belangrik om in plek te kry. Hy gee ook advies oor hoe water, wat deur pype, seels en proppe binnegedring het, te hanteer deur die beste praktyke te volg.