
OFM Business Hour - Die hele gesin werk saam
Loading player...
iParty se Deirdre MacMahon het gedurende Vrouemaand haar storie op die Sakeuur gedeel en vertel hoe die gesin saam help om die besigheid ‘n sukses te maak. Sy vertel ook wat hulle grootste uitdaging tot op datum was en hoe hulle daardeur gewerk het.