Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman, bespreek landelike veiligheid en beskerming van lewens

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende regskenner van grondhervorming en –regte, bespreek vandag die bedreigings van veiligheid en beskerming van landelike gebiede. Moolman verwys na die verskillende omstandighede en die gevolge daarvan. Hy bespreek ook die konsep van “dodelike geweld”. Moolman gee ‘n verduideliking onder watter omstandighede sekere faktore ‘n rol speel by die besluit van ‘n sekere aksie, bv tyd van die dag, plek van bedreiging, het verdagtes toestemming tot die perseel, is hulle gewapen, ens.
10 Aug 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes