Agri-Uur 11 Augustus Hester Maasdorp

Loading player...
#WomensMonth: Passievolle veeboer van die Noord-Kaap gryp die lewe aan met 'hand en tand'

'n Toegewyde en hardwerkende veeboer van die plaas Zuurwater in Aggeneys in die Noord-Kaap is 'n vrou van formaat in die landbou. OFM se Agri-Uur fokus tydens Vrouemaand op die rol van vroue in die landboubedryf. Maasdorp boer met dorper skape, rooikopboerbokke en beeste en al knyp die droogte knyp steeds op haar en haar man, Deon, se plaas, hoop sy steeds dat hulle met goeie reën geseën sal word. Hester tel daarom daagliks haar kop en boer voort. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat....
10 Aug 2020 4PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes