Agri-Uur 4 Augustus Tommie Esterhuyse

Loading player...
#AgriSA: Die instelling van 'n reservistestelsel geniet die nodige dringendheid deur die polisie
Agri SA is hoopvol dat daar nie meer gesloer gaan word om die polisie se hersiende landelike beveiligingsstrategie, wat die reservistestelsel insluit, in werking te stel nie. Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid vir landelike beveiliging, sê die reservistestelsel gaan tot gevolg hê dat gemeenskappe meer magte het tydens aanvalle op plase en kleinhoewes. Dié tonele sal beveilig kan word deur reserviste. Opleiding van reserviste gaan vir seker tot meer doeltreffende optrede bydrae. Dit kom nadat die polisie verlede week met die vrystelling van die nasionale misdaadstatistieke deur die minister van polisie, Bheki Cele, aangedui het dat die instelling van die reservistestelsel nou die nodige dringendheid geniet. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Esterhuyse gepraat...
3 Aug 2020 3PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Masoeu.

MRK genader oor haglike toestand van Vrystaatse paaie.
18 Sep 3AM 1 min

Samanta Stelli

Strenger vonnisse gevra ná ligte straf vir hondegeveg.
17 Sep 8AM 1 min

Audrey Gerber

Steeds geen antwoorde vir kleuter se ernstige reaksies op kos.
17 Sep 6AM 1 min