Agri-Uur 4 Augustus Roy Jankielsohn

Loading player...
Die DA in die Vrystaat beskou die LUR van landbou en landelike ontwikkeling in die Vrystaat, William Bulwane, se erkenning dat misdaad in landelike gebiede 'n ernstige probleem is, as 'n ligpunt. DA-LPW en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse wetgewer, Roy Jankielsohn, sê Bulwane se erkenning daarvan is van groot belang, maar dit moet nie slegs by praat bly nie. Hulpbronne moet in dié verband in die Vrystaat beskikbaar gestel word. Bulwane het sy begroting van R712 miljoen verlede week virtueel in die wetgewer gelewer waarna die begrotingsdebat gevolg het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Jankielsohn gepraat...

(VIR DIE WEB: Hy sê Bulwane moet ook sy kollegas op nasionale vlak raadpleeg oor die situasie rondom onveilige toestande in landelike gebiede. Die regerins moet nou dringend sy nasionale landelike beveiligingsplan in werking stel, ook in die Vrystaat. Jankielsohn sê hy het dit in die begrotingsdebat aan Bulwane gestel, en die DA soek nou antwoorde rondom dit.
3 Aug 2020 3PM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Masoeu.

MRK genader oor haglike toestand van Vrystaatse paaie.
18 Sep 3AM 1 min

Samanta Stelli

Strenger vonnisse gevra ná ligte straf vir hondegeveg.
17 Sep 8AM 1 min

Audrey Gerber

Steeds geen antwoorde vir kleuter se ernstige reaksies op kos.
17 Sep 6AM 1 min