Agri-Uur 3 Augustus Tommie Esterhuyse

Loading player...
Onveilige landelike situasie lei landbougemeenskappe tot breekpunt

Die polisie se jongste misdaadstatestieke is nie 'n ware weerspieëling van die onveilige gevoel wat onder boeregemeenskappe heers nie. Dit is volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid vir landelike beveiliging, ná die statestieke Vrydag deur die minister van polisie, Bheki Cele, bekend gemaak is. Daarvolgens het moorde op plase en kleinhoewes van die 2017/2018-boekjaar op 62 slagoffers, 'n afname in die 2018/2019-boekjaar getoon. Altesaam 47 slagoffers is toé vermoor. Luidens die polisie se statestieke was daar 'n toename in moorde op plase en kleinhoewes in die 2019/20 boekjaar. Volgens Esterhuyse loop gemoedere in die landbougemeenskap hoog. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
2 Aug 2020 4PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes