PM het ‘n besoek gebring aan ‘n leierboer van Noordwes, Johan van Rensburg

Loading player...
Johan van Rensburg is ‘n sakeman van die bekende ALS-groep en ‘n gemengde boer met belange in verskeie distrikte. Van Rensburg deel sy siening oor verskeie sake wat tans onder bespreking is en gee ‘n interessante perspektief op grondhervorming en die moontlikheid van grondonteiening sonder vergoeding. Die wildbedryf is vir hom ook belangrik en hoewel die bedryf onder geweldige druk verkeer, is daar ook genoeg geleenthede om te benut. Van Rensburg voel dat die gebrek aan buitelandse jagters weens Covid-19 beperkings, ‘n groot slag vir die wildboere was.
30 Jul 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes