
Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.
Loading player...
Claude Moller is ‘n lewensafrigter in die landbousektor wat sy inspirasie vir die naweek deel. Hy verwys veral na die steeds moeilike situasies en uitdagings waarmee die samelewing tans gedurende die inperkingstyd mee gekonfronteer word. Moller gee vandag ‘n perspektief oor die weldoeners tussen ons. Mense wat dit vir ander makliker maak. Goedhartige mense wat met ‘n byna “ongeneeslike opoffering”, hulle medemens se lewe aangenamer maak in moeilike tye.