Eksteen Brand gesels vandag oor oplossings vir die probleme van water in hidrouliese stelsels

Loading player...
Eksteen Brand is ‘n bekende proses-tegnoloog van Hydac in Johannesburg en vandag bespreek hy ‘n probleem waarmee baie landbouers, veral besproeingsboere opgeskeep sit, naamlik water in hidrouliese stelsels. Dit is ‘n komplekse probleem volgens hom en hy gee verskillende opsies van moontlike oplossings. Brand waarsku ook teen afgesperde openinge van oliestelsels soos kragsture, omdat water makilik deur verswakte seels kan vloei. Hy gee verder advies om indringing te verhoed en te voorkom.
29 Jul 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes