PM gesels met ‘n leierboer in die Potchefstroom-distrik, Johan van Rensburg

Loading player...
Johan van Rensburg is ‘n bekende sakeman van die ALS-groep en ‘n landbouer in onder andere die Potchefstroom-distrik. Van Rensburg vertel van sy boerderyvertakkings en gee ook ‘n interessante mening oor die wildbedryf en die uitdagings wat hulle tans beleef. Van Rensburg vertel ook van die impak wat die Covid-19 pandemie het op die sektor en voorspel dat die landbousektor waarskynlik eers later die werklike impak van die pandemie gaan beleef wanneer werkgewers en plaaswerkers in groter getalle positief vir die virus kan toets.
28 Jul 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes