
OFM Business Hour - Hoe gereeld moet versekerde bedrae aangepas word?
Loading player...
Finansiële Adviseur, Werner Maree, verduidelik hoe belangrik dit is om jou besigheid se versekering gereeld na te gaan deur 'n adviseur, veral as jy 'n besigheid het wat vinnig groei. Daar is ook aspekte wat jy in gedagte moet hou sou jy begin om aan jou kliënte af te lewer.