Hans-Jurie Moolman, bekende in regskringe, gesels oor die toename van geweldsmisdaad in Suid-Afrika

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, is ‘n bekende in regskringe wat veral spesialiseer in grondsake en dit wat daarmee gepaardgaan. Vandag behandel hy die kwessie van die toename in geweldsmisdaad in Suid-Afrika en hoe dit aangespreek word, veral in landelike gebiede. Moolman verduidelik ook wat maak ‘n slagoffer in gevalle van die genoemde aanvalle. Elke gebeurtenis het sy eie sogenaamde optrede, byvoorbeeld wanneer jou lewe of besittings of eiendom beskerm word. Volgens Moolman is redelike balans tussen optredes en die bedreiging in die aanval nodig. Regverdige oordeel word egter dikwels in ‘n vinnige oomblik toegepas en dit het bepaalde gevolge.
26 Jul 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes