Agri-Uur 27 Julie Bennie van Zyl
Loading player...
TLU SA: Die land is in 'n 'skeefloopsituasie' weens misdaad en swak ekonomie
Suid-Afrika is in 'n skeefloopsituasie ten opsigte van misdaad in die land. Die regering is afwesig en dit is vir dié organisasie 'n bron van groot kommer. Dit is volgens TLU SA se hoofbestuurder Bennie van Zyl, wat meen met die strenger inperkingstydperk was daar 'n afname in misdaad op plase, maar met die minder streng vlakke van die inperking en die aanklokreël wat nie meer in plek was het was daar 'n dramatiese toename gewees. Daar is ook rooiligter rondom die erge graad van brutaliteit waarmee mense tydens aanvalle op plase en kleinhoewes gemartel word.