
Oplossings vir die probleme van olie in water in filtrasie
Loading player...
Eksteen Brand is ‘n bekende proses-tegnoloog van Hydac in Johannesburg en vandag bespreek hy die bykans algemene probleem waarmee baie landbouers opgeskeep sit, naamlik olie in water. Dit is ‘n komplekse probleem in veral hidrouliese stelsels. Brand gaan in die volgende paar weke hierdie probleem verduidelik en moontlike oplossings gee daarvoor. Teenwoordigheid van olie in water kan aansienlike skade vir implemente veroorsaak en Brand verduidelik hoekom.