
Landbou-ekonoom, dr Johnny van der Merwe, gesels oor die gemiddelde vleispryse
Loading player...
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, vergelyk vandag die verskillende vleispryse. Van der Merwe vergelyk ook slagpryse van verskillende provinsies en streke. Hy maak ook ‘n voorspelling oor wat pryse kan maak hoe nader daar aan die einde van die jaar beweeg word. Daar is opwaartse tendense vir vleispryse wat voorspel word, hoewel die algemene verwagting is dat pryse sywaarts sal beweeg.