
PM berig oor die toekoms van voerkrale in die toekoms.
Loading player...
Plaasmedia berig oor die toekoms van voerkrale en die algemene voorspelling is dat die bedryf in Suid-Afrika moet bybly om by veranderde omstandighede aan te pas. Naspeurbaarheid gaan ook in die nabye toekoms ononderhandelbaar word, hoewel almal nie aan die nuwe voorgestelde graderingstelsel deelneem of organiese vleis verskaf nie. Markte verander daagliks en alle voerkrale sal vorentoe moet besin oor hoe die toekoms daarna gaan uitsien.