PM gesels vandag verder met ‘n leierboer in die Noordwes Provinsie, Casper Botha

Loading player...
Casper Botha is ‘n leierboer van die Noordwes Provinsie wat ‘n gemengde boerdery buite Potchefstroom bedryf. Botha verduidelik landbouers se gevoel oor onsekerheid namate daar oproepe kom vir die onteiening van grond sonder vergoeding. Botha verduidelik hoe belangrik volhoubare voedselproduksie is en wys ook die belangrikheid uit van eienaarskap. Hy is egter ook van mening dat nugetere denke binne regeringskringe kan sorg vir positiewe resultate.
19 Jul 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes