
Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste graanpryse
Loading player...
Landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU en uitvoerende hoof van AMT, bespreek die huidige graanpryse wat ongekende hoogtes bereik het en hy bespreek ook die redes daarvoor. Van der Merwe is van mening dat die koue van die afgelope twee weke en selfs sterk winde, gee egter nou kans vir die laaste oeste om afgehaal te word en kan dit meer voorraad op markte beteken. Hy gee ook die jongste soja- en koringpryse deur en skryf die wisseling van pryse toe aan die rand/dollar wisselkoerse.