Leierboer van die Noordwes Provinsie, Casper Botha, praat oor landbouers se uitdagings en vooruitsigte

Loading player...
Casper Botha is ‘n bekende leierboer van die Potchefstroom-distrik, waar hy ‘n gemengde boerdery het en ook betrokke is by verskeie gemeenskapsprojekte. Botha vertel van sy voorliefde vir mielie-verbouing en hoe hy sy passie daarvoor uitleef. Botha vertel verder hoe belangrik die landbousektor vir die samelewing is in terme van voedselvoorsiening en hy moedig jongmense aan om toe te tree tot die sektor. Volgens Botha wag daar ‘n blink toekoms vir landbou en moet huidige onsekerhede nie in die pad staan van jongmense se drome nie.
9 Jul 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes