
Ons berig oor die toekoms van die gekweekte vleisbedryf
Loading player...
Daar word lank reeds bespiegel of die Corona-virus nie die deur oopgemaak het vir volhoubare en veilige voedsel nie. Die krisis van die pandemie het gelei tot ‘n sogenaamde “nuwe” normaliteit en die groeiende behoefte van verbruikers vir meer volhoubare en omgewingsvriendelike voedsel oor die langtermyn, sal versnel. Verbruikers sal waarskynlik gouer blootgestel word aan vleis wat in laboratoriums gekweek is.