Tommie Esterhuyse, 6 Julie Agri-Uur

Loading player...
Met die toename in aanvalle op plase en kleinhoewes regoor die land, is dit nou van groot belang dat daar steeds op die polisie staatgemaak word om landsburgers te beskerm. Dit is volgens Tommie Esterhuyse, voorsitter van landelike veiligheid by Agri SA se Setnrum van Uitnemendheid, wat landbougemeenskappe nou tot kalmte maan. Esterhuyse sê die toenemende vlak van dié aanvalle is ernstig, maar die gereg moet nie in eie hande geneem word nie. Die polisie moet sy rol vervul. Esterhuyse gee sy versekering dat Agri SA hom daarop toespits om seker te maak die polisie kom sy verpligtinge na. Hy sê samewerking tussen georganiseerde landbou en die polisie is daarom noodsaaklik en boeregemeenskappe moet verantwoordelik op tree. Die polisie moet verantwoordelik gehou word om sy grondwetlike plig na te kom. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Esterhuyse gepraat...
5 Jul 2020 4PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min