Tjoepie Groenewald is ‘n kenner op sosiale media-gebied en hy is aan die woord met nuus uit die landbousektor

Loading player...
Groenewald gesels vandag onder andere oor “Block chain”. Hy verduidelik hoe transaksies met mekaar aangegaan kan word sonder dat ‘n derde persoon betrokke is. Hy verwys na die “mag” wat terug na individue gaan. Groenewald verduidelik ook Bitcoin en verskeie maniere hoe data geverifieer word. Volgens Groenewald is die data wat ingesamel word, veilig en kan nie verander word nie en dien as ‘n digitale bate. Naspeurbaarheid is ook onder bespreking, asook die belangrikheid daarvan.
2 Jul 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes