Seewier kan nou as voer vir beeste gebruik word

Loading player...
The World Meat Congress berig dat die Wereldvleiskongres wat gedurende hierdie week sou plaasvind in Cancun, uitgestel is. Die jaarlikse kongres word beskou as ‘n toonaangewende geleentheid waar internasionale leiers en verteenwoordigers van die vleisbedryf, verskeie relevante kwessies bespreek. Verder berig die nuusagentskap All About Feed, dat ‘n studie van Noorweegse seewier deur navorsers aan die Aarhus Universiteit, getoon het dat seewier ‘n moontlike bron van voer vir herkouers kan wees.
30 Jun 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes