Agri-Uur 30 Junie Kempen Nel

Loading player...
Boere fynkam gebied na Petrusburg-plaasaanval
Boere van die Petrusburg-distrik het nie op hulle laat wag om Janetta du Toit, en haar seun, Wimpie, te hulp te snel nadat hulle die naweek aangerand, vasgebind en beroof is nie. Kempen Nel, veiligheidsverteenwoordiger vir streek 18 en 19 en streeksverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL), sê die veiligheidsplan is in werking gestel. Die polisie het ook vinnig gereageer. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Nel gepraat....

Hy sê die Petrusburg-landbouvereniging se voorsitter, Gert Labuschagne, het hom na die toneel gehaas. 'n Groep boere het ook vinnig daar opgedaag.
29 Jun 2020 1PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min