Pieter Moller gesels met CP Kriek

Loading player...
CP Kriek is ‘n jong varkprodusent wat ‘n paar jaar gelede as Agri Gauteng se Jongboer van die Jaar aangewys is. Hy boer op die plaas, Taaibosch, tussen Potchefstroom en Fochville. CP glo in die konsep van “om in jou eie mense en gemeenskappe te investeer, bring hoop en sukses”. Hy het begin met opleidingsprogramme om sy werkers te bemagtig en dit is met groot sukses verder uitgebou. Die projek bied aan werkers ‘n tipe internskap, waarna hulle hul nuut aangeleerde vaardighede kan aanwend tot hul eie, maar ook die boerdery se sukses.
28 Jun 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes