
Groenewald verduidelik die konsep van NDVI-tegnologie
Loading player...
Tjoepie Groenewald is ‘n kenner op sosiale media-gebied en hy is aan die woord met nuus uit die landbousektor se sosiale media. Groenewald verduidelik die konsep van NDVI-tegnologie. Hy verduidelik ook hoe sattelietbeelde, wat infrarooi gebruik, plante kan bestudeer. Hy verduidelik verder hoe huidige tegnologie reg aangewend moet word om die beste resultate na vore te bring. Groenewald beveel aan dat alle data in konteks gebring word sodat dit mekaar kan ondersteun.