Aanlynveilings logiese wyse vir speenkalwerverkope

Loading player...
Chris Derksen, 'n bekende in die veebedryf, sê hy het vir Russell Laubscher, wat die voorsitter van die Johannesburgse Effektebeurs (JE) was, gevra wat die geheim is van 'n suksesvolle mark. Dit is nadat aanlynveilingsplatforms nou in gewildheid toeneem. Derksen sê hy het Laubscher se mening gevra want die JE is in 'n mate 'n veiling van aandele.
24 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min