
Dr Johnny van der Merwe praat oor die jongste graan- en vleispryse
Loading player...
Dr Johnny van der Merwe, senior landbou-ekonoom van die Noordwes Universiteit, bespreek die jongste graan- en vleispryse. Volgens van der Merwe is daar baie faktore wat ‘n rol speel in die huidige bepaling van produkte se pryse. Volgens Van der merwe het wit- en geelmieliepryse goeie opwaartse ondersteuning gekry die afgelope week, meestal as gevolg van die wisselkoers. Onsekerheid bly egter hoog oor die swak handelsverhoudinge tussen die VSA en China. Van der Merwe gee ook ‘n volledige uiteensetting van vleispryse die afgelope week.