Misdaad 'n groot kopseer vir Vrystaatse boere langs die Lesotho-grens

Loading player...
Misdaad en aanvalle op plase en kleinhoewes bly 'n bron van kommer vir die landboubedryf. Francois Wilken, president van Vrystaat Landbou (VL), sê daar het nou 'n groter probleeem ontstaan vir Suid-Afrikaanse boere wat om doe Vrystaat langs die Lesotho-grens boer. Lede van die Suid-Afrikaanse polisie word nou beperk om hul taak ten volle te verrig. Hulle mag nie in Lesotho werksaam wees nie, weens die Covid-19-inperkingsregulasies. Wilken sê Suid-Afrikaanse polisielede het nie toegang tot Lesotho om misdadigers aan te keer nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Wilken gepraat...
23 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Inkbessievergiftiging kom toenemend onder vee voor

Inkbessie is 'n indringer plant wat algemeen in die Vrystaat voorkom en veeverliese veroorsaak. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte.
22 Jun 11PM 6 min