
Hans-Jurie Moolman, verduidelik vandag die verskil tussen ‘n wet, ‘n regulasie en ‘n direksie
Loading player...
Die bekende regskundige, Hans-Jurie Moolman, verduidelik vandag die verskille tussen ‘n wet, ‘n regulasie en ‘n direksie. Moolman gee ‘n uiteensetting daarvan en ook hoekom dit belangrik is vir die land se inwoners tydens die staat van inperking. Sekere ministers het regte verkry om bepalings te maak en kan reels opstel met regsgevolge. Dit is veral in die Rampbestuurswet van toepassing. Ernstige gevolge is ook van toepassing op sogenaamde oortreders en Moolman verduidelik breedvoerig hoekom.