Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouer

Loading player...
Claude Moller is ‘n lewensafrigter in die landbousektor wat sy inspirasie vir die naweek deel. Hy verwys veral na die steeds moeilike situasies en uitdagings waarmee die samelewing gekonfronteer word en wat die lewenslessies is wat ons kan saamneem uit moeilike situasies. Moller gee redes hoekom daar nog baie hoop oor is vir almal in onsekere tye.
18 Jun 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes