
Filters kan besproeingsboere help om geld te bespaar
Loading player...
Eksteen Brand van Hydac in Johannesburg, bespreek vandag die spoel-konsep vir outomatiese filters en hoe om besparings teweeg te bring by veral besproeiingsboerdery. Hy behandel ook skraap- en gravitasie filters. Wanneer vuilgoed in die filters vassit, verduidelik Brand, hoe die skoonmaak-proses verloop. Spoelkleppe se filtrering is ook meer effektief omdat min water gemors word tydens die skoonmaak-proses. Skoon water word dikwels effektief gebruik vir hierdie prosesse.