
Dr Frikkie Maree gesels vandag oor “urban farming” oftewel boerdery rondom stede en dorpe in informele nedersettings
Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom aan die Universiteit Vrystaat, gesels vandag oor die interessante konsep van “Urban Farming”, wat veral deur opkomende boere in die informele nedersettings rondom stede en dorpe beoefen word. Mare verduidelik die grootte area waarin die intensiewe boerdery plaasvind. Hy verduidelik ook die twee tipes boerderye wat so beoefen word, naamlik kleinplot intensiewe boerdery en hidroponiese stelsels en gee ook voor- en nadele daarvan weer.