Thinus van Zijl vertel van ‘n baie interessante webinar vir jongboere wat plaasvind

Loading player...
Thinus van Zijl, Hoofbestuurder van Agri Gauteng, vertel vandag van ‘n baie interessante webinar wat vir jongboere aangebied word, met die tema “Water” en verskeie sub-temas wat wissel tussen volhoubaarheid, regulasies, skoon water en sanitasie. Die webinar vind volgende Vrydag plaas. Van Zijl gee ‘n uiteensetting van die program en noem interessante sprekers wat gaan deelneem. Vir meer navrae, kan die kantore van Agri Gauteng geskakel word by 012-346 1400
9 Jun 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes