Suidwes Landbou vra produsente vir witmielie-graanskenkings

Loading player...
Die nood in gemeenskappe rondom die beskikbaarheid van kos vergroot soos die Covid-19-pandemie vorder. Gemeenskappe is onder druk, en daarom het Suidwes Landbou besluit om 'n helpende hand na dié gemeenskappe uit te reik. 'n Witmielie-skenkingsprojek is van stapel gestuur. Deon Badenhorst, bestuurder van korporatiewe bemarking en kommunikasie by Suidwes Landbou, sê die projek behels graanskenkings deur produsente aan Suidwes Landbou se silos. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
9 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min