Hans-Jurie Moolman praat oor die oprigting van strukture op plase

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende grondreg-kundige se onderwerp vandag is deesdae baie in die nuus en baie omstrede. Dit gaan oor die oprigting van strukture op plase. Alle plase is onderworpe aan die plaaslike munisipaliteite se wette en voorwaardes oor geboue en strukture se oprigting. Dit is duidelik dat alle oprigting van enige gebou of struktuur eers vooraf toestemming van die grondeienaar vereis. Moolman verduidelik verder dat daar baie grondeienaars is wat goedhartig toelaat dat strukture toegelaat word, maar dat landbouers duidelik en noukeurig sal rekord hou van hierdie strukture. Verskaffing van water en sanitere dienste en ander ooreenkomste aangegaan, is ook belangrik.
7 Jun 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes