#Covid19: Wolbedryf is geraak, maar agterstand word ingehaal

Loading player...
'n Agterstand in die wolbedryf weens die koronavirus en inperkingsregulasies in Suid-Afrika het 'n agterstand in dié bedryf veroorsaak. Dít is volgens Deon Saayman, algemene bestuurder van Cape Wools SA, wat meen die skeerproses en die vervoer van wol na makelaars se pakhuise, is geraak. Saayman meen dít is van die faktore wat daartoe gelei het dat dit nie prakties moontlik was om die nasionale wolveiling verlede week in Port Elizabeth aan te bied nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
7 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min