Polisie en gemeenskap keer verdagtes aan ná wrede Noordwes-plaasaanval

Loading player...
Die gemeenskap van Schweizer-Reneke en omliggende gebiede in Noordwes het die afgelope naweek nou saam met die polisie gewerk, nadat 'n bejaarde egpaar wreed op hul plaas by Reivilo aangeval is. Pierre van de Venter, 'n polisiereservis, wat ook boer in die Schweizer-Reneke gebied en by verskeie landbou-organisasies betrokke is, sê die plaaslike polisie het boere en gemeenskapslede se hulp ontbied. Dit kom nadat Schalk Coetzee en sy vrou Lana, Saterdagoggend aangerand en vermoedelik deur drie mans beroof is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van de Venter gepraat...
7 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor

Longontsteking onder vee kom nou toenemend voor. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van die Bloemfontein Veterinere Laboratorium oor die siekte en die behandeling daarvan.
22 Mar 11PM 5 min