Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers

Loading player...
Claude Moller is ‘n lewensafrigter in die landbousektor wat sy inspirasie vir die naweek deel. Hy verwys veral na die steeds moeilike situasies en uitdagings waarmee die samelewing gekonfronteer word tydens die inperkingstydperk en wat die kenmerke is van ‘n tipiese rol wat elkeen kan speel om die “oplossings” te kan wees.
4 Jun 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes