Dr Frikkie Mare gesels oor pryse van speenkalwers en -lammers

Loading player...
Dr Frikkie Mare, landbou-ekonoom van die Universiteit Vrystaat , bespreek vandag speenkalf en -lammers se pryse en gee ook ‘n aanduiding van wanneer dit die beste tyd is om te verkoop. Mare verduidelik dat April- en Mei-maande gewoonlik bekend staan as speenmaande. Speenkalfpryse het effens verswak as gevolg van baie faktore, wat die huidige mielieprys, insluit. Volgens Mare behoort dit egter in Julie weer te styg, terwyl lampryse vanaf laasmaand weer stadig begin styg het, afhangende van die gewig van die lammers. Mare beveel aan dat dit beter sin sal maak om te wag tot Julie/Augustus voordat verkoop word.
1 Jun 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes