Talle hofsake tans op die boeke is oor Covid-19 regulasies

Loading player...
Vandag behandel Hans-Jurie Moolman, bekende grondreg-kundige, die huidige hofsake wat ontstaan het tydens die Covid-19 regulasies en die Rampbestuurswet. Die proses is egter tans gewikkel in ‘n hele paar hofsake, onder andere die gepastheid van die wet, wat onder baie min parlementere oorsig van toepassing gemaak is. Veskeie sake handel ook oor sekere regulasies, soos die reg op vrye handel en inperkings op die bewegings van individue in hierdie grendeltydperk. Die vraagstuk gaan huidiglik eintlik oor die aard van die regulasies wat landsburgers behoort te beskerm in die groter prentjie. Moolman verduidelik hoekom die geldigheid van sekere van die regulasies tans in howe beveg word.
31 May 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes