‘n Nuwe tuiste vir die Bedreigde Natuurlewe-trust

Loading player...
Die Bedreigde Natuurlewe Trust, het ‘n nuwe tuiste in Midrand bekom. Die Bewaringskampus bied nie net ‘n tuiste vir personeel nie, maar ook vir diere van alle grotes. Die uitleg van die kampus is juis so ontwerp dat dit ook jongmense in staat kan stel om meer van die natuur te kan leer. Nuwe vennootskappe kan ook met rolspers gevestig word en dit word beskou as ‘n groen ekonomie in die middel van ‘n stad.
31 May 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes